top of page
  • Spotify
  • Whatsapp
  • Instagram

AGTER DIE BRAND

IMG_3553 2_edited_edited.jpg
Tezza-6891.JPG

Ek is 21 jaar oud ’n musikant dromer en nou ook die skepper van my eie kleremerk. Ek het nie gaan studeer nie ek het reguit my droom gevolg om musiek te maak en my kreatiwiteit uit te leef. Ek glo ook die lewe is daar om kanse te vat om kop eerste in te spring en nie bang te wees vir wat jou laat twyfel nie. Dis juis in daardie onsekerheid waar jy jouself leer ken.
My brand wys dit – dis kleurvol funky en heeltemal anders as die norm. Hier gaan dit nie net oor klere of merch nie maar dis 'n manier om jouself uit te druk.
Dis vir mense wat nie bang is om anders te wees nie, wat hul eie styl dra en wat elke dag voluit wil leef.

As jy my musiek luister of my klere dra wil ek hê jy moet daai gevoel kry – vry uniek en 100% jouself

bottom of page