NB NB NB - neem in ag die sizes is bietjie kleiner as normale algemene sizes. (vb. Small is kleiner as 'n normale S - Tamlyn Dra die M of L in bemarkingsfotos )
'Klein Bietjie' wyn van Tamlyn Wessels het almal in die bedryf geskok en 'n lekker saam sing liedjie geword. Nou hoef ons nie net saam te sing nie maar ons kan 'n klein bietjie wyn saam drink en dra!
Klein Bietjie Crop Top
R 280,00Price
