NB NB NB - neem in ag die sizes is klein bietjie groter as normale algemene sizes. (vb. Medium is bietjie groter as 'n normale M)
'Klein Bietjie' wyn van Tamlyn Wessels het almal in die bedryf geskok en 'n lekker saam sing liedjie geword. Nou hoef ons nie net saam te sing nie maar ons kan 'n klein bietjie wyn saam drink en dra!
Klein Bietjie Uniseks T-Hemp
R 300,00Price
