Hierdie lilac-pers VatVas hoed is vir die dames wat sag lyk maar met selfvertroue stap. Die kleur is uniek, elegant en net bietjie anders—presies soos jy. lig jou kop met VatVas!
Ligte Pers VatVas hoed
R280,00Price
Gemaklike snit van 100% katoen twill.
Die verstelbare agterkant sorg vir ’n gemaklike pas vir almal
Ons neem trots in die gehalte van ons produkte. Indien jy 'n geldige rede het om 'n produk terug te stuur, soos 'n fabriekfout of as die hoed nie pas nie, is jy welkom om dit te doen. Let asseblief daarop dat bewys van betaling vereis sal word vir enige terugstuur of omruiling.



