top of page
  • Spotify
  • Whatsapp
  • Instagram

Hierdie mint-groen hoed met die geel VatVas logo is vir al daai funky mense wat nie bang is vir kleure nie. Julle wat teen die stroom lewe. Hierdie hoed het beperkte voorraad en daar word net 'n paar van hom gemaak. Wees impulsief en sien jauself al met hierdie hoed en 'n cool outfit. Lig jou kop en dra VatVas!

Mint-Groen VatVas Hoed

SKU: 36523641234523
R 280,00Price

VATVASSAAM

Quantity
bottom of page