Die VatVas Hoed is spesifiek vir die oop veld, elke dag se avonture. Met sy olyfgroen kleur en sagte room kleur VatVas logo, bring hy ’n stylvolle maar gemaklike gevoel saam met jou oral waar jy gaan. Maak nie saak of jy hom dra op die plaas of net die dag wil aanpak in gemak nie, hierdie hoed is jou ideale vir enige dag.
Olyf VatVas Hoed
SKU: 364115376135191
R 280,00Price
VATVASSAAM
