Hierdie hoed gaan vinnig jou beste tjom word by 'n fees.
Die VatVas hoed is opvallend en perfek vir daardie somerfees of langnaweek saam met jou pelle.
Sy stunning 'peach' kleur met 'n funky mint-groen VatVas logo gee vrolike vibes af. Dis vir jou wat hou van uitstaan!
Lig jou kop met die VatVas hoed.
Perske VatVas Hoed
SKU: 366615376135191
R 280,00Price
VATVASSAAM
