top of page
  • Spotify
  • Whatsapp
  • Instagram

Die VatVas hoed is gemaak vir daai sonskyn, somervakansie dae!  Sy lemoen kleur herinner jou dadelik aan ’n fantastiese dag vol energie.

Die sagte VatVas logo in wit bring ’n vars en skoon styl. 

Lig jou kop met die VatVas hoed!

Strandpad VatVas Hoed

SKU: 217537123517253
R280,00Price
Quantity
  • Gemaklike snit van 100% katoen twill.

    Die verstelbare agterkant sorg vir ’n gemaklike pas vir almal

  • Ons neem trots in die gehalte van ons produkte. Indien jy 'n geldige rede het om 'n produk terug te stuur, soos 'n fabriekfout of as die hoed nie pas nie, is jy welkom om dit te doen. Let asseblief daarop dat bewys van betaling vereis sal word vir enige terugstuur of omruiling.

bottom of page